Laurinda hofmeyr biography of martin

Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0

Animasie deur Diek Grobler

“Ek werk stadig.

Laurinda Hofmeyr music, videos, stats, and photos | Last.fm

Ek het ook nie baie selfvertroue wat my stem betref nie. Ek dink wel ek is buitengewoon musikaal (en musikaal redelik goed opgelei) en ek het ’n spesifieke gawe om musiek by woorde te sit. Ek is bang om foute te maak en mense teleur te stel wat, as ’n mens dieper grawe, op hoogmoed neerkom, en wat my dikwels gevange hou en ‘van minder nut’ maak as wat ek kan wees.

Iets wat ek wel kan doen, is om in mense se skoene te klim en te probeer voel wat hulle voel (amper soos met ’n gedig). Ek wil graag meer en meer vry word van vrees en meer en meer ‘verdwyn’ in die groter storie,” sê die pianis, sangeres en toonsetter Laurinda Hofmeyr, wat aanvanklik bekendheid verwerf het met haar toonsettings van die gedigte “Ek het ’n huisie by die see”, “Kabouterliefde” en “Vir ’n pepermossie” vir Laurika Rauch.

Laurinda se loopbaan getuig van professionaliteit en gehaltewerk.

Sy stagneer nie en skroom nie Afrique Mon Désir | Ctma XUNE